paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Die Man Met Die Purperkleed lyrics  | ENin English

Paroles de Die Man Met Die Purperkleed

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Die Man Met Die Purperkleed par Cathy Viljoen lyrics officiel

Die Man Met Die Purperkleed est une chanson en Afrikaans

Jare gelede in die ou Jerusalem
In die hofsaal voor Pilatus staan ‘n Man
Verwerp en verstote Hy dra ‘n doringkroon
Die Man met die purperkleed

Hy was bekend met krankheid smarte en pyn
Hy neem al ons sonde op Hom
Versoek deur die duiwel en deur mense verloon
Die Man met die purperkleed

Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed

Hy neem Sy kruis op en dra dit tot op Golgota
Verbruisel en deurboor was Hy daar
Hul spuug op Hom en slaan Hom sy klere word verdeel
Die Man met die purperkleed

Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Man Met Die Purperkleed

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole à gauche de l'oeil
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid