song lyrics / Cathy Viljoen / Daar Sal Nuwe Winde Waai lyrics  | FRen Français

Daar Sal Nuwe Winde Waai lyrics

Performer Cathy Viljoen

Daar Sal Nuwe Winde Waai song lyrics by Cathy Viljoen official

Daar Sal Nuwe Winde Waai is a song in Afrikaans

Daar sal nuwe winde waai
Die geluk sal na jou draai
Die verlede het jou verniel
Jou hart en ook jou siel
En ek weet jy voel verraai
Maar daar sal nuwe winde waai

Span jou seile teen die son
Volg jou hart en kyk nie om
Laat die lewe jou verstom
As die nuwe winde kom

Daar sal nuwe winde wees
Wat die seerkry sal genees
Jy't te lank alleen gevaar
Sonder huis en sonder hart
Maar die hawe ligte blink
Waar daar lewe vir jou wink

Span jou seile teen die son
Volg jou hart en kyk nie om
Laat die lewe jou verstom
As die nuwe winde kom

Span jou seile teen die son
Volg jou hart en kyk nie om
Laat die lewe jou verstom
As die nuwe winde kom

Daar sal nuwe winde wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar Sal Nuwe Winde Waai lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid