paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Daar Sal Nuwe Winde Waai lyrics  | ENin English

Paroles de Daar Sal Nuwe Winde Waai

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Daar Sal Nuwe Winde Waai par Cathy Viljoen lyrics officiel

Daar Sal Nuwe Winde Waai est une chanson en Afrikaans

Daar sal nuwe winde waai
Die geluk sal na jou draai
Die verlede het jou verniel
Jou hart en ook jou siel
En ek weet jy voel verraai
Maar daar sal nuwe winde waai

Span jou seile teen die son
Volg jou hart en kyk nie om
Laat die lewe jou verstom
As die nuwe winde kom

Daar sal nuwe winde wees
Wat die seerkry sal genees
Jy't te lank alleen gevaar
Sonder huis en sonder hart
Maar die hawe ligte blink
Waar daar lewe vir jou wink

Span jou seile teen die son
Volg jou hart en kyk nie om
Laat die lewe jou verstom
As die nuwe winde kom

Span jou seile teen die son
Volg jou hart en kyk nie om
Laat die lewe jou verstom
As die nuwe winde kom

Daar sal nuwe winde wees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Daar Sal Nuwe Winde Waai

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la maison
2| symbole à gauche de la cible
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid