song lyrics / Carike Keuzenkamp / Willie Wouter lyrics  | FRen Français

Willie Wouter lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Willie Wouter song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Willie Wouter is a song in Afrikaans

Saterdagaand teen slapenstyd hou ek en die kleingoed groot jolyt
Ons kyk wie die meeste raaisels reg kan raai
Ons draai die rympies om en om, ons druk die versies skeef en krom
Ons lag totdat ons kraai

Wie weet waar Willie Wouter woon, Willie Wouter woon waar weste winde waai
Willie Wouter weet wat die wind wil sê want Willie Wouter weet waar die liefde lê
Willie Wouter woon waar weste winde waai

Oom Kallie steek 'n stywe dop, ons maak ons eie liedjies op
Ons slaan op die trom en speel op my kitaar
Daar's woorde wat so lekker sê, soos kerrie kos en lepel lê
Ons buig dit hot en haar

Wie weet waar Willie Wouter woon, Willie Wouter woon waar weste winde waai
Willie Wouter weet wat die wind wil sê want Willie Wouter weet waar die liefde lê
Willie Wouter woon waar weste winde waai

Ek hou van 'n man wat sy man kan staan wat sy woord kan doen en 'n bars hou slaan
Wys my 'n man wat sy kwikslae ken en die liedjies laat rol uit sy skrywer's pen

Wie weet waar Willie Wouter woon, Willie Wouter woon waar weste winde waai
Willie Wouter weet wat die wind wil sê want Willie Wouter weet waar die liefde lê
Willie Wouter woon waar weste winde waai

Die trein na droomland sluip-sluip in, vir ons het die pret nog skaars begin
Ons rek ons oë en stry-stry teen die vaak
Nog net een ou rympie gou dan kruip ons in en slaap ons nou
Klaasvarkie gooi mos raak

Wie weet waar Willie Wouter woon, Willie Wouter woon waar weste winde waai
Willie Wouter weet wat die wind wil sê want Willie Wouter weet waar die liefde lê
Willie Wouter woon waar weste winde waai

Willie Wouter woon waar, Willie Wouter woon waar, Willie Wouter woon waar weste winde waai
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Willie Wouter lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid