song lyrics / Carike Keuzenkamp / Wie Kan Dit Verstaan lyrics  | FRen Français

Wie Kan Dit Verstaan lyrics

Performers Carike KeuzenkampBok Van Blerk

Wie Kan Dit Verstaan song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Wie Kan Dit Verstaan is a song in Afrikaans

Kyk 'n bietjie rond, is daar liefde in jou lewe
Staan jy op vaste grond, is daar 'n doel om na te strewe
Kan jy op jou roosbruin wolk ry, kan jy in die lewensdroom bly

Want die liefde en die haat gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry, sonder dat jy werklik sal verstaan
Maar as jy val dan moet jy gou weer opstaan, uithou aanhou, altyd voortgaan
In die seerkry mens se lewensbaan
Wie kan dit verstaan

Ken jy die geheim, sien jy ander mense lewe
Is daar sonskyn in jou lag
Kan jy hoër strewe
Sing jy ook 'n lied van vrede, kan jy nog met blydskap lewe

Want die liefde en die haat gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry, sonder dat jy werklik sal verstaan
Maar as jy val dan moet jy gou weer opstaan, uithou aanhou, altyd voortgaan
In die seerkry mens se lewensbaan
Wie kan dit verstaan

Ken jy my nou
Het jy die ander kant gesien
Ken jy jou
Kan ons saam aan 'n toekoms bou

In ons seerkry
Mensbestaan

Want die liefde en die haat gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry, sonder dat jy werklik sal verstaan
Maar as jy val dan moet jy gou weer opstaan, uithou aanhou, altyd voortgaan
In die seerkry mens se lewens baan
Wie kan dit verstaan

Wie kan dit verstaan
Wie kan dit verstaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wie Kan Dit Verstaan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid