song lyrics / Carike Keuzenkamp / Water lyrics  | FRen Français

Water lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Water song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Water is a song in Afrikaans

Ons almal ken mos water
Ons sien dit elke dag
Ons sien dit in riviere
En damme vol wat wag

Maar het julle geweet
Dat alles wat bestaan
Het mos water nodig
Of dit sal vergaan

Want water is mos lewe
En jy moet nooit daarmee mors
Want mense, plante, diere
Ons word mos almal dors
En water is gesond vir jou
Drink baie elke dag

So moenie met die water mors nie
Jy moet vir almal sê
Oor 'n honderd jaar van nou af
Wil ons nog water hê

Draai maar net die kraan oop
Die water is mos daar
Maar dit kom van ver af
En ons moet water spaar

Al lyk dit of daar baie is word dit skaars en min
So kom ons bewaar dit vir 'n nageslag wat kom

Want water is mos lewe
En jy moet nooit daarmee mors
Want mense, plante, diere
Ons word mos almal dors
En water is gesond vir jou
Drink baie elke dag

So moenie met die water mors nie
Jy moet vir almal sê
Oor 'n honderd jaar van nou af
Wil ons nog water hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Water lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid