song lyrics / Carike Keuzenkamp / Waarom Is Maar Net ' N Woord lyrics  | FRen Français

Waarom Is Maar Net ' N Woord lyrics

Performers Carike KeuzenkampManuel Escorcio

Waarom Is Maar Net ' N Woord song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Waarom Is Maar Net ' N Woord is a song in Afrikaans

Dis nou agtuur vanaand en ek wag weer op jou
Al weet ek
Jy sal nie kom
Ek kan nie aanvaar jy's nie hier nie
In my drome is jy hier by my

Waarom kan ons nie vergeet en vergewe soos voorheen
Waarom alleen wees as ons al ons jare kan deel
Waarom 'n ander as ek weet daar's niemand soos jy nie
Waarom is maar net 'n woord

Ek het eenkeer probeer om 'n ander te bemin maar jy is altyd daar
Ek kan nie aanvaar jy's nie hier nie
In my drome is jy hier by my

Waarom kan ons nie vergeet en vergewe soos voorheen
Waarom alleen wees as ons al ons jare kan deel
Waarom 'n ander as ek weet daar's niemand soos jy nie
Waarom is maar net 'n woord

Waarom kan ons nie vergeet en vergewe soos voorheen
Waarom alleen wees as ons al ons jare kan deel
Waarom 'n ander as ek weet daar's niemand soos jy nie
Waarom is maar net 'n woord

Waarom is maar net 'n woord
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waarom Is Maar Net ' N Woord lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid