song lyrics / Carike Keuzenkamp / Waar Het Die Als Begin? lyrics  | FRen Français

Waar Het Die Als Begin? lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Waar Het Die Als Begin? song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Waar Het Die Als Begin? is a song in Afrikaans

Van waar is die blom, die bloeisels se prag
Aan wie hoort die lug, die aand se sterre prag
Aan wie hoort die woude, die wind en die see
Wat saam met my sing

(Vanwaar klein dolfyn, gelukkig en vry)
(Aan wie hoort die aarde, so gasvry vir my)
(En is dit my hart wat rusteloos klop)
(En is ek ook iemand)

Die toekoms en verlede
(Is deel van die hede) Maar waar het dit als begin

Sal ons dan nooi verstaan, hoe klein ons eie waan
Waarom ons hier bestaan en die maan in sy eie baan
Is dit my hand wat ryk na die son, hoe kan ek verstaan

(Vanwaar kom die son, volhartig en vry)
(Aan wie hoort sy straal en wie moet ons betaal)
(Aan wie hoort my oë)
(Wat reënboë sien)
(Is ek ook iemand)

Waarom kan voëltjies sing
(Ek het geen antwoord nie) Maar waar het dit als begin

Die moeë wêreld weet, haar skoonheid vervaag
Haar krag uitgedien, haar skatte uitgeleef
Om ons te behaag kan ons dit nie sien
Kan ons dit nie sien

Uit liefde vir alma hier, kan ons tog weer probeer
Kan ons die boosheid keer, elkeen, elkeen
Ons is nie hier alleen, ons wêreld is net een
Ons kan dit nie verloor

Waarom kan voëltjies sing
(Ek het geen antwoord nie) Maar waar het dit als begin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waar Het Die Als Begin? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid