song lyrics / Carike Keuzenkamp / Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is lyrics  | FRen Français

Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is is a song in Afrikaans

Voel jy soms of die Here te ver is
Twyfel jy soms aan God se bestaan
Jy moet glo dat die Here met jou saamloop
Dat Sy gees oral met jou sal gaan

Jesus sê Hy kom weer, Hy kom uit die Hemel neer
Met basuin en geskaal kom Hy al sy mense haal

Voel jy soms of die Here te ver is
Twyfel jy soms aan God se bestaan
Jy moet glo dat die Here met jou saamloop
Dat Sy gees oral met jou sal gaan

Deur Sy woord weet ons Jesus gaan terugkeer
Na ons wêreld met alles daarin
Wat gebreek is sal Jesus kom heelmaak
Deur Sy woord weet ons alles maak sin

Hoor hoe sag waai die wind kyk die glimlag van 'n kind
Maak jou los van die kwaad dis jou Skepper wat praat

Voel jy soms of die Here te ver is
Twyfel jy soms aan God se bestaan
Jy moet glo dat die Here met jou saamloop
Dat Sy gees oral met jou sal gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid