song lyrics / Carike Keuzenkamp / Vir Elke Droom lyrics  | FRen Français

Vir Elke Droom lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Vir Elke Droom song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Vir Elke Droom is a song in Afrikaans

Elke dag is ‘n nuwe dag
Met soveel om te leer
‘n Nuwe dag met sy eie krag
Geleenthede word meer en meer

Binne jou leef ‘n ideaal
Om die wêreld om jou te veryk
Jou lewe bly altyd ‘n ryk verhaal
Met soveel wat jy kan beryk

Vir elke droom wat binne jou leef
Het jy die krag om dit te vermag
Dis nooit te laat om in drome te glo
Vandag is jou kans om jou lewe te bou

Ons weet almal dat tye kom
Van storms, sonskyn en reën
Die lewen's wiel draai steeds om en om
Na elke swaar kry kom seer

Wees bereid om te wag vir goud
Om hard te werk deur die seer
Glo in jou drome jaar na jaar
Kort voor lank sal jy sien

Vir elke droom wat binne jou leef
Het jy die krag om dit te vermag
Dis nooit te laat om in drome te glo
Vandag is jou kans om jou lewe te bou

Die son sal oor jou skyn
Jou vrese als verdwyn
Wanneer jy sien jou drome word
Alles alles waar

Vir elke droom wat binne jou leef
Het jy die krag om dit te vermag
Dis nooit te laat om in drome te glo
Vandag is jou kans om jou lewe te bou
Vandag is jou kans om jou lewe te bou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Elke Droom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid