song lyrics / Carike Keuzenkamp / Twee Vissies en Vyf Bronde lyrics  | FRen Français

Twee Vissies en Vyf Bronde lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Twee Vissies en Vyf Bronde song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Twee Vissies en Vyf Bronde is a song in Afrikaans

Die dissipels volg vir Jesus, mense volg Hom op 'n streep
Na 'n plek ver weg van nêrens, hul wil luister na Sy preek
Die dag was baie lank en toe die mense honger raak
Die klomp dissipels vra Jesus wat gaan ons maak

(Waar gaan ons kos kry die dorp is dan te ver)
(Hoe gaan ons maak as die mense honger raak)
(Twee vissies en vyf brode by 'n seuntjie kan ons kry)
Jesus glimlag breed en sê los alles net vir My

Meer as vyfduisend mense, dis baie vir jou en my
Hoe gaan Jesus maak om vir almal kos te kry
Maak groepies van so vyftig in rye bymekaar
Sê Jesus kalm saggies laat die mense nou bedaar

(Waar gaan ons kos kry die dorp is dan te ver)
(Hoe gaan ons maak as die mense honger raak)
(Twee vissies en vyf brode by 'n seuntjie kan ons kry)
Jesus glimlag breed en sê los alles net vir My

Jesus bid na bo en sê, Vader gee My krag
Vermeenig hierdie kos vir al die mense wat hier wag
En net daar sit die mense in hul stomheid ma's en pa's
Die kos word meer en meer en hulle almal is verbaas

(Ja, dit moet ons leer, Hy wat magtig is regeer)
(Jesus is die een wat almal se lewens sëen)
(Twee vissien en vyf brode is Sy woord wat ons kry)
Ons sal nooit honger wees nie Hy's te lief vir jou en my

(Ja, dit moet ons leer, Hy wat magtig is regeer)
Jesus is die een wat almal se lewens sëen
Twee vissien en vyf brode is Sy woord wat ons kry
Ons sal nooit honger wees nie Hy's te lief vir jou en my

Ons sal nooit honger wees nie Hy's te lief vir jou en my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Twee Vissies en Vyf Bronde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid