song lyrics / Carike Keuzenkamp / Treinie Taljaard Se Teeparty lyrics  | FRen Français

Treinie Taljaard Se Teeparty lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Treinie Taljaard Se Teeparty song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Treinie Taljaard Se Teeparty is a song in Afrikaans

Goue kaartjies uitgestuur, datum, tyd die plek en uur
Faks of bel of skryf 'n brief, antwoord asseblief
Tafels mooi met sy bedek, soek jou naam en neem jou plek
Maak jou glas net halfpad vol, want dis mos protokol

Treinie Taljaard se teeparty, het iets van alles wat jy kan kry
Die nuutste modes om oor te praat, die jongste stories van Troebelstraat
Trienie Taljaar se teeparty, is heel die beste in ons kontrei
Daar's 'n storie in elke tert, elke proe is die moeite werd

Hierdie romp, sê Mevrou de Beer, is tuis ontwerp, maar egte leer
Hierdie ring en daardie knoop, in Amsterdam gekoop
Weet jy, sê Mevrou Du Plooi, my man en ek is uitgenooi
Na die withuis in Amerika, ek wonder wat ek gaan dra

Treinie Taljaard se teeparty, het iets van alles wat jy kan kry
Die nuutste modes om oor te praat, die jongste stories van Troebel straat
Trienie Taljaar se teeparty, is heel die beste in ons kontrei
Daar's 'n storie in elke tert, elke proe is die moeite werd

Treinie Taljaard se teeparty, het iets van alles wat jy kan kry
Die nuutste modes om oor te praat, die jongste stories van Troebel straat
Trienie Taljaar se teeparty, is heel die beste in ons kontrei
Daar's 'n storie in elke tert, dit was alles die moeite werd
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Treinie Taljaard Se Teeparty lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol to the left of the heart
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid