song lyrics / Carike Keuzenkamp / Tolla Van Der Merwe lyrics  | FRen Français

Tolla Van Der Merwe lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Tolla Van Der Merwe song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Tolla Van Der Merwe is a song in Afrikaans

Op die sewende Augustus gaan ‘n ganse volk in rou
Oor ‘n groot boom wat gevel is wat ons altyd sal onthou
Sy takke het gerank, selfs grense kon nie hou
Sy wortels het murasies van ‘n volk se lag herbou

En iewers in die hemel hang ‘n blink ster
Wat skyn in die nag en blink deur die dag
En glimlag as die lewe stukkend lê

Tolla Van Der Merwe jou naam sal nooit kan sterwe
In die harte en die oë van ‘n volk
Jou humor met ‘n traan sal geslagte lank bly staan
Soos Dias kruise langs die oseaan

Jou beeld is ingebrand in die harte van ‘n land
Die rekkie met sy jas sal steeds daar wees
Oor ‘n honderd jaar van nou sal ons Maak ‘n Las onthou
Jou spore sal nog baie paaie bou
Want Tolla ons is baie lief vir jou

‘n Hele land raak stil want die Vader het Sy wil
Hy is huis toe waar ons weer mekaar sal kry
Hy’t altyd net gegee en die tweede myl getree
Die Weskus leeu met die hart van klei

En iewers in die hemel hang ‘n blink ster
Wat skyn in die nag en blink deur die dag
En glimlag as die lewe stukkend lê

Tolla Van Der Merwe jou naam sal nooit kan sterwe
In die harte en die oë van ‘n volk
Jou humor met ‘n traan sal geslagte lank bly staan
Soos Dias kruise langs die oseaan

Jou beeld is ingebrand in die harte van ‘n land
Die rekkie met sy jas sal steeds daar wees
Oor ‘n honderd jaar van nou sal ons Maak ‘n Las onthou
Jou spore sal nog baie paaie bou
Ja Tolla ons is baie lief vir jou

En iewers in die hemel hang ‘n blink ster
Wat skyn in die nag en blink deur die dag
En glimlag as die lewe stukkend lê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tolla Van Der Merwe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid