song lyrics / Carike Keuzenkamp / Tendemuis lyrics  | FRen Français

Tendemuis lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Tendemuis song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Tendemuis is a song in Afrikaans

Elke huis het 'n tandemuis, hy maak mos die skoene leeg
Jy lê en wag vir die hele nag, maar sien hom nooit beweeg
Hy's klein en vaal maar sterk soos staal, slimmer as 'n rekenaar
Hy lê en wag vir 'n wisseltand en neem dit dan na tandeland

O, die tandemuis woon in julle huis in die spens of in die groot kombuis
Hy soek na 'n gesonde tand vir 'n groot kasteel in Feëtjieland
O, die tandemuis het 'n grote taak hy soek na tande sonder plaak
Kinders wat min lekkers kou se tande kan mos langer hou

As Klaasvakie sy rondtes doen dan loer die muis in elke skoen
En as hy daar 'n tand uit haal wat mooilyk sal hy geld betaal
En as die kinders groter word dan trek die muis na 'n ander huis
Want tand kastele in Feêtjieland soek elke dag 'n spierwit tand

O, die tandemuis woon in julle huis in die spens of in die groot kombuis
Hy soek na 'n gesonde tand vir 'n groot kasteel in Feëtjieland
O, die tandemuis het 'n grote taak hy soek na tande sonder plaak
Kinders wat min lekkers kou se tande kan mos langer hou

O, die tandemuis woon in julle huis in die spens of in die groot kombuis
Hy soek na 'n gesonde tand vir 'n groot kasteel in Feëtjieland
O, die tandemuis het 'n grote taak hy soek na tande sonder plaak
Kinders wat min lekkers kou se tande kan mos langer hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tendemuis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid