song lyrics / Carike Keuzenkamp / Somme lyrics  | FRen Français

Somme lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Somme song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Somme is a song in Afrikaans

Ma koop 'n pizza, so groot soos die maan
Sny dit in skywe, ons moet nader staan

Wat is een plus een (Twee, dit is twee)
Wat is twee plus twee (Vier, dit is vier)
Wat is vier plus vier (Agt, dit is agt)
Wat is twee maal vyf (Tien, dit is tien)
Wat is agt min twee (Ses, dit is ses)
En ses gedeel deur drie (Twee, dit is twee)

Hoeveel oë het ek dan (Twee, daar is twee)
Hoeveel neuse het ek dan (Een, daar is een)
Hoeveel ore het ek dan (Twee, daar is twee)
Hoeveel monde het ek dan (Een daar is een)

Somme help ons heeldag om besluite reg te neem
Tel die maan en sterre, dit is meer as een
Om ons geldjies reg te spaar voor dit gou verdwyn
Somme help ons heeldag om besluite reg te neem

Wat is een plus een (Twee, dit is twee)
Wat is twee plus twee (Vier, dit is vier)
Wat is vier plus vier (Agt, dit is agt)
Wat is twee maal vyf (Tien, dit is tien)
Wat is agt min twee (Ses, dit is ses)
En ses gedeel deur drie (Twee, dit is twee)

Hoeveel oë het ek dan (Twee, daar is twee)
Hoeveel neuse het ek dan (Een, daar is een)
Hoeveel ore het ek dan (Twee, daar is twee)
Hoeveel monde het ek dan (Een daar is een)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Somme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol to the left of the target
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid