song lyrics / Carike Keuzenkamp / Smurfies Sal Nooit Verander Nie lyrics  | FRen Français

Smurfies Sal Nooit Verander Nie lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Smurfies Sal Nooit Verander Nie song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Smurfies Sal Nooit Verander Nie is a song in Afrikaans

Dink jy nie daai hoed is dalk 'n bietjie baie groot vir jou nie smurfie
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)
Moet jy nie dalk aandring op een so bietjie kleiner nie, ou smurfie
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)

Jy's blou en dis 'n gawe kleur, maar hoekom hang jou hoed dan op jou neus
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)
Ek dink ons almal is verkeerd want jy is heel gelukkig nes jy is
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)

(Smurfies sal vir altyd smurfies bly)
(Smurfies blou en goed en baie klein)
(Smurfies sal 'n groot familie bly)
(Smurfies sal mos nooit verander nie)

(Wie dink jy is jy en hoekom terg jy my nou oor my hoed)
Ek weet nie, ek weet so waar nie
(Want jy is tog die laaste een wat iets kan sê oor wat die smurfies maak)
Ek weet nie, ek weet so waar nie
(Ons smurfies staan vir altyd saam beskerm net ons goeie naam, verstaan)
Ek weet nie, ek weet so waar nie

Ek hoop dat vadertyd vir my die antwoorde op al my vrae sal bring
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)

(Smurfies sal vir altyd smurfies bly)
(Smurfies blou en goed en baie klein)
(Smurfies sal 'n groot familie bly)
(Smurfies sal mos nooit verander nie)

Smurfies sal vir altyd smurfies bly
Smurfies blou en goed en baie klein
Smurfies sal 'n groot familie bly
Die Smurfies sal mos nooit verander nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Smurfies Sal Nooit Verander Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid