song lyrics / Carike Keuzenkamp / Skitterende Sterretjies lyrics  | FRen Français

Skitterende Sterretjies lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Skitterende Sterretjies song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Skitterende Sterretjies is a song in Afrikaans

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
Al die sterre blink, hulle skitter en blink
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
By Betlehem se ster het hul Jesus gekry
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat sky
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skitterende Sterretjies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid