song lyrics / Carike Keuzenkamp / Sal Jy Dit Glo lyrics  | FRen Français

Sal Jy Dit Glo lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Sal Jy Dit Glo song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Sal Jy Dit Glo is a song in Afrikaans

In 'n land van sneeu in 'n land van ys, in 'n ronde kommetjie spierwit huis
Sal jy dit glo, sal jy dit glo
Daar woon die Eskimo

Waar niemand ooit 'n mielie saai, waar die wind aanhoudend yskoud waai
Sal jy dit glo, sal jy dit glo
Daar woon die Eskimo

Daar sit hy in sy ys kajuit, eers kruip hy in dan kruip hy uit
Sonder boek of telefoon, bedek met pels van kop tot toon

Waar die wolwe buite lelik tjank en die nagte duur vir maande lank
Sal jy dit glo, sal jy dit glo daar woon die Eskimo

Hy vang vis en hy eet dit gou, sonder om te kook, dis baie lekker rou
Gee hom koek, nee dis verniet, 'n groot stuk spek sal hy geniet

Waar die see hond blaf en die rendier beef, waar die walrus swem waar die ysbeer leef
Sal jy dit glo, sal jy dit glo
Daar woon die Eskimo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sal Jy Dit Glo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid