song lyrics / Carike Keuzenkamp / Rip Van Winkel lyrics  | FRen Français

Rip Van Winkel lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Rip Van Winkel song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Rip Van Winkel is a song in Afrikaans

Baie, baie lank gelede in Noord-Amerika
Daar woon ou Rip van Winkel en sy kwaai vrou Erika
Ou Rip was gaaf, kon lekker praat en gawe grappe maak
Maar hy't selde ooit sy werk gedoen, veral hieroor was sy kwaad
Hy't selde ooit sy werk gedoen, veral hieroor was sy kwaad

Dis Rip van Winkel, Rip van Winkel
Hy slaap vir twintig jaar
Rip van Winkel, Rip van Winkel
Hy slaap al vir twintig jaar

Altyd as sy vrou hom soek, dan is hy weer skoonveld
Skeur hy gek met al wat leef, verdien hy nooit sy geld
En somtyds stap hy met sy hond, ou Wolf, die berge in
En dan jag hy in die digte woude en vergeet hy sy gesin
Dan jag hy in die digte woude en vergeet hy sy gesin

Eendag lê hy by die water en droom hy van nog wat
Toe hoor ou Rip van Winkel iemand roep en hy laat vat
Hy kyk toe rond en wrintiewaar, die snaakste mannetjies
En hul't elkeen het 'n ronde vaatjie en hul drink uit kanneties
Hul't elkeen het 'n vaatjie en hul drink uit kanneties

Dis Rip van Winkel, Rip van Winkel
Hy slaap vir twintig jaar
Rip van Winkel, Rip van Winkel
Hy slaap al vir twintig jaar

Hul drink hul wonder water en hul lag soos donderweer
Hul vra hom of hy dors is, hy sê ja en plaas hom neer
Hul gee hom van hul wonder water en sonder om te kla
Daar slaap hy vir twintig jare met geen sorge wat hom pla
Daar slaap hy vir twintig jare met geen sorge wat hom pla

Dis Rip van Winkel, Rip van Winkel
Hy slaap vir twintig jaar
Rip van Winkel, Rip van Winkel
Hy slaap al vir twintig jaar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rip Van Winkel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol to the right of the eye
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid