song lyrics / Carike Keuzenkamp / Ons Ry Almal Op Die Gautrein lyrics  | FRen Français

Ons Ry Almal Op Die Gautrein lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Ons Ry Almal Op Die Gautrein song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Ons Ry Almal Op Die Gautrein is a song in Afrikaans

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Staan in 'n ry en kry jou kaartjie, vermei die spore, hou oop jou ore
Jy moenie hardloop want dit is gevaarlik, wag vir die trein om dood te stop

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

En by die stasie kry ons al die maatjies en al die diere, dis so plesierig
Ryg almal in sit lekker snoesig, een, twee, drie en nou's ons weg

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Terwyl ons ry kyk ons deur die venster na al die karre en al die mense
Terwyl ons ry dan kyk ons na 'n vliegtuig wat voor ons oë opstyg

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Nou is ons hoog in die lug, want ons ry op 'n brug soos 'n blits gly ons oor die spore
Dan is ons onder die grond in 'n tonnel so rond, saggies klink dit in ons ore

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Ry Almal Op Die Gautrein lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid