song lyrics / Carike Keuzenkamp / Ons Land lyrics  | FRen Français

Ons Land lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Ons Land song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Ons Land is a song in Afrikaans

Ons bly in die mooiste land
In die hele wye wêreld
Gee my net jou hand
Dan wys ek jou ons land

Met die mooiste, mooiste berge en die mooiste, mooiste see
Met die mooiste, mooiste mense, dit als deur die Here gegee

Dis 'n lappies land, dis 'n sonskyn land, 'n reënboog paradys
En ek en jy moet dit so hou en die hele wêreld wys
Om saam te werk maak almal sterk, kom ons vat nou hand
Kom ons help mekaar om dit te bewaar, ons land Suid-Afrika
Kom ons staan vas om dit op te pas, ons land Suid-Afrika

Ons bly in die mooiste land
In die hele wye wêreld
'n Land waar ons kan sing
En vir mekaar kan blomme bring

Met die mooiste geelhout bome en proteas staan in blom
En die groot vyf diere wag vir jou as jy na ons toe kom

Dis 'n lappies land, dis 'n sonskyn land, 'n reënboog paradys
En ek en jy moet dit so hou en die hele wêreld wys
Om saam te werk, maak almal sterk, kom ons vat nou hand
Kom ons help mekaar om dit te bewaar, ons land Suid-Afrika
Kom ons staan vas om dit op te pas, ons land Suid-Afrika
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Land lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the right of the heart
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid