song lyrics / Carike Keuzenkamp / O Die Huiswerk lyrics  | FRen Français

O Die Huiswerk lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

O Die Huiswerk song lyrics by Carike Keuzenkamp official

O Die Huiswerk is a song in Afrikaans

Maandag môre is altyd swaar ek wens my huiswerk was tog klaar
Verskonings is mos altyd daar maar juffrou wil nie hoor
Dinsdag moes ek somme maak, ek het nog nie aan 'n boek geraak
My pen se punt is mos gekraak maar die juffrou wil nie hoor

O, my opstel moes al klaar gewees het, juffrou wil hom lees
O die huiswerk, o die huiswerk
Daardie Aardrykskunde kaart het my hond mos opgeëet
O die huiswerk, o die huiswerk

Juffrou loer my oor haar bril, ek word rooi en sit maar stil
Want my siekbrief het ek by die huis vergeet
Ek het my woordeboek verloor en my sussie was weer goor
Sy't my huiswerk boek die naweek weg gesteek

Woensdag was ek so ontsteld my ma was besig kon nie help
En nou moet ek dit self ontgeld maar juffrou wil nie hoor
Donderdag was ek te moeg om nog met uitskryf werk te swoeg
Ek gaan toe slaap al was dit vroeg maar juffrou wil nie hoor

O, Geskiedenis die ken ek nie ek weet nie wie was wie
O die huiswerk, o die huiswerk
Juffrou het genoeg gehad en ek maak haar tog net kwaad
O die huiswerk, o die huiswerk

Nou moet ek na skool kom sit soos 'n voëltjie in 'n wip
En 'n honderd keer dieselfde sin uitskryf
Jy het huiswerk om te leer en verskonings sal nie keer
As jy môre dalk jou sitvlak sal moet vryf
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for O Die Huiswerk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid