song lyrics / Carike Keuzenkamp / Noeg En Die Diere lyrics  | FRen Français

Noeg En Die Diere lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Noeg En Die Diere song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Noeg En Die Diere is a song in Afrikaans

Twee by twee, by twee, stap die diere aan hulle stap na Noag se ark
'n Hen en 'n haan, 'n koei en 'n bul, hulle almal tot die vark

Hoe, hoe, hoe, ha, ha ,ha, ziebie diebie ziebie diebie doo da
Koeloe koeloe, koeloe koeloe kekeleke, tralalala, hi-ho ne ne ne

Oupa uil is voor in die koor want hy kan die beste hoor
Pappa aap kom aan geswaai met mamma aap net om die draai
Die Zebras kom ook aangedraf gestreepte pajamas alte laf
Kameelperd met sy lange nek knak sy bene en sê, hier's ek

Hoe, hoe, hoe, ha, ha ,ha, ziebie diebie ziebie diebie doo da
Koeloe koeloe, koeloe koeloe, kekeleke, tralalala, hi-ho ne ne ne

Koeloe kalkoen skud sy vere reg met pelle rooi mooi opgetooi
Hen en haan stap sy aan sy vir hierdie uitstappie is hulle te bly
Oom olifant die laat ook waai 'n slurp van voor en 'n stertjie wat swaai
Donkie merrie en donkie hings kyk nie regs en kyk nie links

Hoe, hoe, hoe, ha, ha ,ha, ziebie diebie ziebie diebie doo da
Koeloe koeloe, koeloe koeloe, kekeleke, tralalala, hi-ho ne ne ne

Op die stertjie van die ry heel laaste kom die skapies verby
Eers die ooi en dan die ram, ja net die tweetjies sonder 'n lam
So stap al die diere saam elkeen met sy eie naam
Twee by twee van elke soort langs mekaar stap hul aan boord

Hoe, hoe, hoe, ha, ha ,ha, ziebie diebie ziebie diebie doo da
Koeloe koeloe, koeloe koeloe, kekeleke, tralalala, hi-ho ne ne ne

Twee by twee, by twee stap die diere verby, hulle stap in 'n netjiese ry
Twee by twee, by twee stap die diere verby, oupa Noag wil sy ry nou kry

Twee by twee, by twee stap die diere verby, hulle stap in 'n netjiese ry
Twee by twee, by twee stap die diere verby, oupa Noag wil sy ry nou kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Noeg En Die Diere lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid