song lyrics / Carike Keuzenkamp / Middel Van Die See lyrics  | FRen Français

Middel Van Die See lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Middel Van Die See song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Middel Van Die See is a song in Afrikaans

Daar's 'n klein ou eilandjie in die middel van die see
Daar woon koning Sidden in 'n gaatjie in die sand
Met sy lekkergoed staf kyk hy oor die see en daar's niks wat hy begeer
Want sy koninkryk is die lekkergoed land in die middel van die see

'n Lekkergoed boom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suiker stokkies aan
In die plek van blaartjies hang daar suiker stokkies aan

En op die klein ou eilandjie in die middel van die see
Daar kan kinders heeldag eet en vir nog sê hul nooit nee
Daar's 'n roomys plaas en 'n koeldrank dam en hul eet hul byna lam
Want hul kuier mos nou in die lekkergoed land in die middel van die see

'n Lekkergoed boom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suiker stokkies aan
In die plek van blaartjies hang daar suiker stokkies aan

As jy ook daarna toe wil gaan na die middel van die see
Dan sal jy jou swem moet ken dis 'n duisend myl of meer
En as jy dalk dink dis te ver vir jou dan's daar net een raad vir jou
Vra vanaand in jou bed vir Klaasvakie dan sluit jy jou oë en droom maar daarvan

Want 'n lekkergoed boom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suiker stokkies aan

'n Lekkergoed boom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suiker stokkies aan
In die plek van blaartjies hang daar suiker stokkies aan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Middel Van Die See lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid