song lyrics / Carike Keuzenkamp / Liefde Is 'n Spel lyrics  | FRen Français

Liefde Is 'n Spel lyrics

Performers Carike KeuzenkampGerhard Steyn

Liefde Is 'n Spel song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Liefde Is 'n Spel is a song in Afrikaans

Duitswes is lekker
Duitswes is goed
Duitswes is vol van die boertjies se bloed
Al trek ons sonder water en trek ons sonder kos
Dan weet ons die boertjies die gaan ons verlos

Dans met die rooi rok, die hartlam van jou
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid De Langes orkes, haai haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai

Ons kommandantjie is 'n kleine Joubert
Hy trek met ons haastig, hy trek met ons ver
Hy trek deur die bosrand met 'n groot gevaar
Ons hempies is stukkend, ons broekies is klaar

Dans met die rooi rok, die hartlam van jou
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid De Langes orkes, haai haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai

Klein kommandantjie en 'n groot generaal
Hul trek met ons daar uit ver Wes-Transvaal
Hul drink eers 'n sopie dan gaan ons weer weg
Dan gaan hul so moedig teen die platpote veg

Dans met die rooi rok, die hartlam van jou
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid De Langes orkes, haai haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai

Sy diertjie die huil nou haar hartjie die blus
Haar soetlief's nie hier nie maar ver in Duitswes
Duitswes word donker, Duitswes word goed
Duitswes word donker van die Germanse bloed

Dans met die rooi rok, die hartlam van jou
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid De Langes orkes, haai haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat

Dans met die rooi rok, die hartlam van jou
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid De Langes orkes, haai haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefde Is 'n Spel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid