song lyrics / Carike Keuzenkamp / Kyk Hoe Vas Die Vriende Staan lyrics  | FRen Français

Kyk Hoe Vas Die Vriende Staan lyrics

Performers Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Kyk Hoe Vas Die Vriende Staan song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Kyk Hoe Vas Die Vriende Staan is a song in Afrikaans

Kyk hoe vas die vriende staan Daniël en sy maats
Hulle is deur God bewaar en almal was verbaas

Wees jy ook 'n Daniël nooit is jy alleen
God sal jou getrou bewaar want Hy's die sterker een

Laat die blye boodskap uit Satan is oorwin
Met die Heer is ons een meer al lyk ons dikwels min

Wees jy ook 'n Daniël nooit is jy alleen
God sal jou getrou bewaar want Hy's die sterker een
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kyk Hoe Vas Die Vriende Staan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid