song lyrics / Carike Keuzenkamp / Kunstefees In Die Klein Karoo lyrics  | FRen Français

Kunstefees In Die Klein Karoo lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Kunstefees In Die Klein Karoo song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Kunstefees In Die Klein Karoo is a song in Afrikaans

Meiringspoort raak besig, dit lyk soos die N1
By Barrydale se groot pampoen stop die karre een vir een
Die Langkloof lyk soos Nuwe Jaar want almal vat verlof
Om hier te wees by die lekker fees want Oudtshoorn ontplof

Die dorp lyk soos ‘n miernes almal soek sy held
Dit lyk na konsentrasie kamp op elke rugby veld
Dit wemel soos die waterfront in Maron Van Rede Straat
En elke stukkie muur of gras is geplak met ‘n plakaat

Dis Kunstefees in die Klein Karoo, die volstruise raak weer mak
Die mense kom van oral oor van elke berg en dal
Party kom met ‘n feestrein aan en ander met ‘n bus
Tot hier waar Langenhoven lê, waar die groot makietie is

Die reuk van kos en braaivleis hang van die grotte tot die see
Want almal wat nou hier is se siel is skoon geveë
Dis kaktus op die vlaktes met rimpel fees daarby
Van toeka tot vandag se goed sal jy wel hier kan kry

Dis Kunstefees in die Klein Karoo, die volstruise raak weer mak
Die mense kom van oral oor van elke berg en dal
Party kom met ‘n feestrein aan en ander met ‘n bus
Tot hier waar Langenhoven lê waar die groot makietie is

Dis Kunstefees in die Klein Karoo, die volstruise raak weer mal
Die mense kom van oral oor van elke berg en dal
Party kom met ‘n feestrein aan en ander met ‘n bus
Tot hier waar Langenhoven lê waar die groot makietie is
Dis hier waar Langenhoven rus waar die groot makietie is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kunstefees In Die Klein Karoo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid