song lyrics / Carike Keuzenkamp / Kleure Wat God Ons Gee lyrics  | FRen Français

Kleure Wat God Ons Gee lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Kleure Wat God Ons Gee song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Kleure Wat God Ons Gee is a song in Afrikaans

Ek kyk na die prentjie en sien al die lyne en hoe pas die kleure daarin
Daar's katjies en hondjies en blomme en bome, die see met 'n meermin daarin
(Daar's net te veel kleure waaruit ek kan kies, waar moet ek begin)
'n Reënboog en wolke, 'n vliegtuig en treine, 'n voël op 'n takkie wat sing

Geel soos die son
Blou soos die see
Dis alles om ons, die kleure wat God ons gee
Groen soos die gras
Rooi soos 'n roos
Swart soos die nag, wit soos die sneeu, die kleure wat God ons gee

(Daar's net te veel prente wat ek nog moet doen, waar moet ek begin)
(Daar's kryte en kwassies en koukies en potlode, hoe kies ek wat kom daarin)
Die veld maak ons vrolik, die helderste kleure, die dam se water is bruin
Die blom maak ons geel dat hy lyk soos die son, die groen gras lyk mooi in die tuin

Geel soos die son
Blou soos die see
Dis alles om ons, die kleure wat God ons gee
Groen soos die gras
Rooi soos 'n roos
Swart soos die nag, wit soos die sneeu, die kleure wat God ons gee

Eintlik kom ons by die reënboog, met al sy kleure so mooi
Daar's rooi, oranje, geel en groen, blou, indigo en pers

Geel soos die son
Blou soos die see
Dis alles om ons, die kleure wat God ons gee
Groen soos die gras
Rooi soos 'n roos
Swart soos die nag, wit soos die sneeu, die kleure wat God ons gee

Die kleure wat God ons gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kleure Wat God Ons Gee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol to the left of the star
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid