song lyrics / Carike Keuzenkamp / Klein Strand Kafeetjie By Die Hawe lyrics  | FRen Français

Klein Strand Kafeetjie By Die Hawe lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Klein Strand Kafeetjie By Die Hawe song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Klein Strand Kafeetjie By Die Hawe is a song in Afrikaans

Die aandskemer val oor die huisies en strate van Vishoek tot ver oor Valsbaai
Die hortjies voor elke klein venster word dig toegetrek om die wind uit te hou
Die mis oor die see trek al nader en vou soos 'n wolkombers toe oor die strand
Die vuurtoring eenkant by Simonstad begin oog knip tot by Gordonsbaai

Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar waar die wind saggies sproei op my wang soen
Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar het ek jou skrams vandag
Weer gesien

Die visser bote sy aan sy ingeryg met die reuk van die see om die boeg
En ver oor die baai flikker liggies van die wat die vangs vinnig laat terugbring
Toeriste en verliefde paartjies sit plek-plek, gesels met hul tone in die sand
Die mis oor die see sak oor strate en huisies van Vishoek tot ver oor Valsbaai

Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar waar die wind saggies sproei op my wang soen
Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar het ek jou skrams vandag
Weer gesien

Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar waar die wind saggies sproei op my wang soen
Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar het ek jou skrams vandag
Weer gesien

Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar waar die wind saggies sproei op my wang soen
Daar in die klein strand kafeetjie by die hawe
Daar het ek jou skrams vandag
Weer gesien

Daar het ek jou skrams vandag
Weer gesien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klein Strand Kafeetjie By Die Hawe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid