song lyrics / Carike Keuzenkamp / Karoolsie lyrics  | FRen Français

Karoolsie lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Karoolsie song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Karoolsie is a song in Afrikaans

Karoolsie Karoolsie die mense staan verstom
Oor die towermelodie wat uit jou penniefluitjie kom
Karoolsie Karoolsie jy dra jou vreugde oor
Aan almal wat jou liedjie op jou penniefluitjie hoor

Karoolsie trap die kwêla
In die stowerige straat
Die wysie lok jou aan
Wie weet waaroor dit gaan?
Karoolsie laat jou hart maar deur jou penniefluitjie praat
Karoolsie ek voel vanaand soos jy

Karoolsie Karoolsie het sy jou dalk gesê
Dat sy liewer maar vir jou as ‘n ander een wil hê?
Karoolsie Karoolsie dan voel ek net soos jy
Want iemand het gesê hy’s so baie lief vir my

Karoolsie trap die kwêla
In die stowerige straat
Die wysie lok jou aan
Wie weet waaroor dit gaan?
Karoolsie laat jou hart maar deur jou penniefluitjie praat
Karoolsie ek voel vanaand soos jy

Karoolsie trap die kwêla
In die stowerige straat
Die wysie lok jou aan
Wie weet waaroor dit gaan?
Karoolsie laat jou hart maar deur jou penniefluitjie praat
Karoolsie ek voel vanaand soos jy
Karoolsie ek voel vanaand soos jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Karoolsie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid