song lyrics / Carike Keuzenkamp / Kaalvoet In Die Reen lyrics  | FRen Français

Kaalvoet In Die Reen lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Kaalvoet In Die Reen song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Kaalvoet In Die Reen is a song in Afrikaans

Kaalvoet in die reën, ons twee stap kaalvoet en alleen
Terwyl dit saggies om ons heen in die laning reën, en
Ons twee hardloop kaalvoet in die reën
En ons lag kaalvoet in die reën
Die druppels val om ons heen, kaalvoet in die reën
Ek en jy alleen

Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
Dit sê jy is weer hier by my, en kaalvoet in die reën
Wil ek saam met jou stap onder eikebome

Kaalvoet in die reën, ons twee stap kaalvoet en alleen
Terwyl jy saggies teen my leun, kaalvoet in die reën
Ek en jy alleen

Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
Dit sê jy is weer hier by my, en kaalvoet in die reën
Wil ek saam met jou stap onder eikebome

Kaalvoet in die reën, ons twee stap kaalvoet in die reën
Terwyl jy warm teen my leun, kaalvoet in die reën, en
Ons twee hardloop kaalvoet in die reën
Ons twee stap kaalvoet en alleen
Terwyl jy saggies teen my leun, kaalvoet in die reën
Ek en jy alleen

Kaalvoet in die reën
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kaalvoet In Die Reen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid