song lyrics / Carike Keuzenkamp / Jock Van Die Bosveld lyrics  | FRen Français

Jock Van Die Bosveld lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Jock Van Die Bosveld song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Jock Van Die Bosveld is a song in Afrikaans

Jock van die bosveld
Net 'n staffie klein
Met die hartklop van 'n leeu
En die wapad was sy huis

Jock van die bosveld
'n Honde pioneer
En almal kan vertel
Hy was 'n leeu se tier

Die wa trek maar stadig voort Delagoabaai
Al die pad van Lydenburg om sy vrag te laai
En voor by die tou leier
Met een oor teen die grond
Dra vir stomp-stert bosveld hond en almal noem hom Jock

Jock van die bosveld
Net 'n staffie klein
Met die hartklkop van 'n leeu
En die wapad was sy huis

Jock van die bosveld
'n Honde pioneer
En almal kan vertel
Hy was 'n leeu se tier

Van kleintyd was sy wêreld wyd met soveel te sien
Die wieg-wieg van 'n ossewa was sy slaaptyd lied
Tussen wa-wiel spore
Voor op 'n perd se saal
Het Jock die stomp stert bosveld hond als uit leef gehaal

Jock van die bosveld
Net 'n staffie klein
Met die hartklkop van 'n leeu
En die wapad was sy huis

Jock van die bosveld
'n Honde pioneer
En almal kan vertel
Hy was 'n leeu se tier

Jock van die bosveld
Net 'n staffie klein
Met die hartklkop van 'n leeu
En die wapad was sy huis

Jock van die bosveld
'n Honde pioneer
En almal kan vertel
Hy was 'n leeu se tier

En almal kan vertel
Hy was 'n leeu se tier
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jock Van Die Bosveld lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid