song lyrics / Carike Keuzenkamp / Huisie lyrics  | FRen Français

Huisie lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Huisie song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Huisie is a song in Afrikaans

Vinkie, vinkie sê vir my, waar gaan ek jou huisie kry
Oor die kuile in die vlei, waar ek skoppelmaai kan ry
Muisie, muisie sê my nou, waar gaan jy jou huisie bou
Waar die maan vir my kan loer, deur 'n gaatjie in die vloer

Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas saans kan droom
Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas droom

Wat vertel die wind aan my, weet jy waar die kiewiet bly
In die speelpark op die grond, lê sy eiers spikkel bont
Blink oog spreeutjie sê my nou, waar gaan jy jou huisie bou
Maar dis iets wat almal weet, binne in ons dak se geut

Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas saans kan droom
Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas droom

Duifie, duifie sê vir my, waar gaan ek jou huisie kry
Erens op 'n hoë tak, waar die wind aan my kan raak
Swaeltjie, swaeltjie sê my nou, waar gaan jy jou huisie bou
Op die voorstoep onderdak, dis waar ek my huis gaan maak

Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas saans kan droom,
Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas droom

Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas saans kan droom
Huisies, dis almal huisies, waar voëls en muisies se babas droom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Huisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid