song lyrics / Carike Keuzenkamp / Haasdaas Se Nuuskas lyrics  | FRen Français

Haasdaas Se Nuuskas lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Haasdaas Se Nuuskas song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Haasdaas Se Nuuskas is a song in Afrikaans

Ons kyk na haasdaas se nuuskas
Vroegaand net na ses, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Dis die grootste pret, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Groot en klein kyk saam
Al die nuus uit diereland bring haasdaas vanaand

Hasie kwas, die groot lawaai hardloop dat dit kraak
Maar Skillie het die geelwortels oor sy pad gesaai
Hasie eet hom trommeldik en raak toe aan die slaap
En Skillie word organiseerder sport se eerste kandidaat

Ons kyk na haasdaas se nuuskas
Vroegaand net na ses, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Dis die grootste pret, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Groot en klein kyk saam
Al die nuus uit diereland bring haasdaas vanaand

Groot oom slapoor olifant het 'n creche begin
Waar al die diere kindertjies saam kan speel en sing
Maar die stoute apies het vir dae lank geraai
Sou hulle aan oom olifant se slurp of stertjie swaai

Ons kyk na haasdaas se nuuskas
Vroegaand net na ses, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Dis die grootste pret, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Groot en klein kyk saam
Al die nuus uit diereland bring haasdaas vanaand

Piet muis het die laat berig haastig ingebring
Die stoeigeveg op Leeupark is nou net dié ding
Droster, die renoster het vir Krokkie uitgedaag
En niemand weet ou krokodil gaan 'n masker dra

Ons kyk na haasdaas se nuuskas
Vroegaand net na ses, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Dis die grootste pret, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Groot en klein kyk saam
Al die nuus uit diereland bring haasdaas vanaand

Haasdaas se nuuskas
Vroegaand net na ses, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Dis die grootste pret, ons kyk na haasdaas se nuuskas
Groot en klein kyk saam
Al die nuus uit diereland bring haasdaas vanaand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Haasdaas Se Nuuskas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid