song lyrics / Carike Keuzenkamp / Groenes In Die Bos lyrics  | FRen Français

Groenes In Die Bos lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Groenes In Die Bos song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Groenes In Die Bos is a song in Afrikaans

Op 'n groen, groen dag in die bos
Was al die groenes opsoek na kos
Maar, o nee, 'n groot gemors
Almal soek gelyk na kos

Dit was 'n glyerige, glipperige, grillerige ding in die bos
Dit was 'n glyerige, glyerige, glipperige, grillerige ding in die bos

Groenerige slang wou vir padda pik-pik
Groenerige padda wou vir gogga sluk-sluk
Groenerige gogga het gewip, wip, wip
En almal in die bos het geskrik, skrik, skrik

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Groenes In Die Bos lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid