song lyrics / Carike Keuzenkamp / God Met Ons, Immanuel lyrics  | FRen Français

God Met Ons, Immanuel lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

God Met Ons, Immanuel song lyrics by Carike Keuzenkamp official

God Met Ons, Immanuel is a song in Afrikaans

Ons het Hom gesien
Vol van heerlikheid
Vol genade vol van waarheid
Het U na ons gekom

Vol genade
Vol van waarheid
Het U na ons gekom

Ewe beeld van God
Deel die mens se lot
Bring die vrede
Gee die lewe
Hierdie seun van God

Bring die vrede
Gee die lewe
Hierdie seun van God

Deur die werêld klink die boodskap
Roep profeet en priester nou
Groot ontferming, ryk genade
Het in Jesus hier ontvou

Luister, neem in
Vind die vrede, God met ons, Immanuel
God met ons, Immanuel

Môrester wat skyn
Helder is U lig
Halleluja
Halleluja duisternis, dié vlug
Halleluja
Halleluja duisternis, dié vlug

Deur die werêld klink die boodskap
Roep profeet en priester nou
Groot ontferming, ryk genade
Het in Jesus hier ontvou

Luister, neem in
Vind die vrede, God met ons, Immanuel
(God met ons, Immanuel)

Deur die werêld klink die boodskap
Roep profeet en priester nou
Groot ontferming, ryk genade
Het in Jesus hier ontvou

Luister, neem in
Vind die vrede, God met ons, Immanuel
God met ons, Immanuel
God met ons, Immanuel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for God Met Ons, Immanuel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the left of the heart
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid