song lyrics / Carike Keuzenkamp / Gemmerkoekman lyrics  | FRen Français

Gemmerkoekman lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Gemmerkoekman song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Gemmerkoekman is a song in Afrikaans

Daar het op 'n mooi dag 'n vrou 'n gemmerkoekman gebak
Maar toe sy kyk toe spring hy uit en hardloop dat dit klap
Die vrou gaan agterna en sê stop ek wil jou eet
Jy is al gaar en ruik so lekker, maar hy sê vir haar

(Jy kan my nie vang nie, ek is tog nie bang nie)
(Ek's die gemmerkoekman, jy kan my nie vang)
Dis die gemmerkoekman en die ou vrou agterna

Hy hardloop toe verby twee koeie, stop ons wil jou eet
Jy lyk soos koek so lekker soet, maar hy sê vir hul

(Jul kan my nie vang nie, ek is tog nie bang nie)
(Ek's die gemmerkoekman, jul kan my nie vang)
Dis die gemmerkoemman met die twee koeie en die ou vrou agterna

Hy hardloop toe verby drie varke, stop ons wil jou eet
Dit lyk of jy kan lekker proe, maar hy sê vir hul

(Jul kan my nie vang nie, ek is tog nie bang nie)
(Ek's die gemmerkoekman, jul kan my nie vang
Dis die gemmerkoemman met die twee koeie, drie varke en die ou vrou agterna

Hy hardloop toe verby vier eende, stop ons wil jou eet
Jy sal verseker lekker smaak, maar hy sê vir hul

(Jul kan my nie vang nie, ek is tog nie bang nie)
(Ek's die gemmerkoekman, jul kan my nie vang)
Dis die gemmerkoemman met die twee koeie, drie varke, vier eende en die ou vrou agterna

Hy hardloop toe verby vyf perde, stop ons wil jou eet
Jy's lekkerder as hooi en strooi, maar hy sê vir hul

(Jul kan my nie vang nie, ek is tog nie bang nie)
(Ek's die gemmerkoekman, jul kan my nie vang)
Dis die gemmerkoemman met die twee koeie, drie varke, vier eende, vyf perde en die ou vrou agterna
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gemmerkoekman lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid