song lyrics / Carike Keuzenkamp / Dwergies lyrics  | FRen Français

Dwergies lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Dwergies song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Dwergies is a song in Afrikaans

In die middae as die skoolklok lui
Weet ek waar ek hom sal kry
Hy wag tussen die takke se blare
In 'n boomhuis vir my

Hy's 'n regte klein kalant met 'n spierwit baard en net een tand, in die herfs verf hy
Al die blare rooi

Die mense sê, ek praat bog
Daar is geen dwergies nie
Maar ek en jy weet dis waar
Wat maak dit saak wat die grootmense sê

Ek en jy is beste maats
En sal altyd bly
Ek en jy, mamma kyk daar loer hy

Mamma ek sien hom elke dag en hy't gesê dat hy sal wag
Mamma hy't goud geel steweltjies aan en hy woon op die maan

Ma dis 'n dwergie, man en hy
Speel en gesels so lekker met my, ons sal eendag saam oor die reënboog gly

Die mense sê ek praat bog
Daar is geen dwergies nie
Maar ek en jy weet dis waar
Wat maak dit saak wat die grootmense sê

Ek en jy is beste maats
En sal altyd bly

Ek en jy, ek en jy is beste maats
En sal altyd bly

Ek en jy, mamma
Kyk daar loer hy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dwergies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid