song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Wind lyrics  | FRen Français

Die Wind lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Wind song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Wind is a song in Afrikaans

My naam is wind en ek kan waai van Kaapstad tot by Richards Baai
Oor die vlaktes van die groot Karoo van die Weskus tot by Molopo

My werk is om die reën te bring, ek waai die wolke tot by jou
En as die wolke leeg is dan waai ek weer die lug so blou

'n Wind waai hier en die wind waai daar, hy waai my hare deurmekaar
Hy was maar altyd daar gewees, hy sal hier bly tot 'n kat kan lees

En ook waai ek die kieme rond wat woon in elke huis
Om elke hoekie kan ek draai, ek's die dokter wat die Kaap skoon waai

In die lente waai ek saadjies rond dat plante weer kan groei in die grond
In die herfs tel ek die blare op sonder besem sonder skop

'n Wind waai hier en die wind waai daar, hy waai my hare deurmekaar
Hy was maar altyd daar gewees, hy sal hier bly tot 'n kat kan lees

Eendag waai ek Noord en Suid en dan weer uit die Weste uit
'n Paar dae wil ek rus en staan dan kom ek weer uit die Ooste aan

Die wind is my en jou se vriend, hy waai die heel jaar onverdiend
As jy weer oor die wind wil sug glimlag net en waai maar terug

'n Wind waai hier en die wind waai daar, hy waai my hare deurmekaar
Hy was maar altyd daar gewees, hy sal hier bly tot 'n kat kan lees

'n Wind waai hier en die wind waai daar, hy waai my hare deurmekaar
Hy was maar altyd daar gewees, hy sal hier bly tot 'n kat kan lees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JOHAN GROENEWALD

Comments for Die Wind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid