song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Tandarts lyrics  | FRen Français

Die Tandarts lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Tandarts song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Tandarts is a song in Afrikaans

Ons almal het mos tandjies
Waarmee ons kan kou
En as ons te veel lekkers eet dan pyn hul sommer gou
En 'n tand wat pyn is baie seer en niemand hou daarvan
Dan vat mamma jou tandarts toe want hy's die tanne man

Die tanne man

O, die tandarts is 'n dokter
'n Gawe oom en maat
Hy weet waar woon die tanne muis in elke kind se straat
Hy ken jou tande elke een en hou hulle gesond
Hy weet as jy baie lekkers eet, hy sien dit in jou mond
Maar hy sien ook as jy groente eet want dit is so gesond

Ons kinders moet gereeld
By hom 'n draai gaan maak
Dan kyk hy of daar gaatjies is en keer hy gou die plaak
Want tandpyn is nie lekker nie en hy kan dit mos keer
En wie wil gaan vakansie hou as 'n tand pyn en dis seer

Dis baie seer

O, die tandarts is 'n dokter
'n Gawe oom en maat
Hy weet waar woon die tanne muis in elke kind se straat
Hy ken jou tande elke een en hou hulle gesond
Hy weet as jy baie lekkers eet hy sien dit in jou mond
Maar hy sien ook as jy groente eet want dit is so gesond
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Tandarts lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid