song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Polka lyrics  | FRen Français

Die Polka lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Polka song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Polka is a song in Afrikaans

Lekker polka draaie
Maak so, maak so
Wye vastrap swaaie
Trap trap trap so

Trap so, trap so
Eers al die noointjies
Maak so, maak so
Dan al die seuntjies

Trap so, trap so
Kom wees nie skaam
Polka draaie, vastrap swaaie maak ons almal saam

Wyd swaai al die rokkies
Swaai so, swaai so
Van die mooie poppies
Draai, draai, draai so

Draai so, draai so
Draai elke seuntjie
Draai so, draai so
Sing saam die deuntjie

Sing so, sing so
Sing en geniet
Dans nou meisie op die wysie van ons polka lied

Lekker polka draaie
Maak so, maak so
Wye vastrap swaaie
Trap trap trap so

Trap so, trap so
Eers al die noointjies
Maak so, maak so
Dan al die seuntjies

Trap so, trap so
Kom wees nie skaam
Polka draaie, vastrap swaaie maak ons almal saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Polka lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid