song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Padda Wou Gaan Opsit lyrics  | FRen Français

Die Padda Wou Gaan Opsit lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Padda Wou Gaan Opsit song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Padda Wou Gaan Opsit is a song in Afrikaans

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar ‘n opsitkers kon hy nêrens kry
Haham, haham, haham

Hy vra toe 'n vuurvlieg om sy lig uit te huur, haham
Hy vra toe 'n vuurvlieg om sy lig uit te huur, haham
Hy vra toe 'n vuurvlieg om sy lig uit te huur
Die vuurvlieg sê ja, teen ‘n sent per uur
Haham, haham, haham

Die twee loop toe af na die nooi se huis, haham
Die twee loop toe af na die nooi se huis, haham
Die twee loop toe af na die nooi se huis
Die huis in die vlei van Mejuffrou Muis
Haham, haham, haham

Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, haham
Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, haham
Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen
Het hy hierdie onstellende nuus verneem
Haham, haham, haham

Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, haham
Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, haham
Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis
Hy sou moes opsit saam met padda en sy muis
Haham, haham, haham

Die padda het die vuurvlieg maar huistoe gestuur, haham
Die padda het die vuurvlieg maar huistoe gestuur, haham
Want ‘n opsitklig teen ‘n sent ‘n uur
En 'n luistervink daarby is gans te duur
Haham, haham, haham
Haham, haham, haham
Haham, haham, haham
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Padda Wou Gaan Opsit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the right of the house
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid