song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Oujaar Is Vergete lyrics  | FRen Français

Die Oujaar Is Vergete lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Oujaar Is Vergete song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Oujaar Is Vergete is a song in Afrikaans

Die Oujaar is vergete want Nuwejaar is hier
Daar's borrelende vreugde die Kaap is vol plesier

Ou Tafelberg die glimlag die klopse huppel vlink
Van slaap is daar geen sprake, net eet en dans en drink
Ek's bly ek is 'n Kaapenaar hier naby aan die see
Van Vrystaat en Transvaal stroom almal hier

Die Oujaar is vergete en Kaapenaars voel vry
Selfs skool is nou vergete, gesiggies glimlag bly
Van werk is daar geen sprake, fabrieke is gesluit
Nou eet ons kreef en oesters, en kamp behoorlik uit

Van oral stroom die mense en gaap hul byna stom
Want oral hoor jy banjoes, kitaar en saksofoon
Nou is ons almal Kaapenaar in opgewekte gees
Want Nuwejaar dan vier ons almal fees

Die Oujaar is vergete want Nuwejaar is hier
Daar's borrelende vreugde die Kaap is vol plesier
Ou Tafelberg die glimlag die klopse huppel vlink
Van slaap is daar geen sprake net eet en dans en drink

Dit baat nie om te kla nie, wat kry jy tog daarvoor
Vergeet al jou probleme, sing saam dat almal hoor

Die Oujaar is vergete want Nuwejaar is hier
Daar's borrelende vreugde die Kaap is vol plesier
Ou Tafelberg die glimlag die klopse huppel vlink
Van slaap is daar geen sprake net eet en dans en drink

Van oral stroom die mense en gaap hul byna stom
Want oral hoor jy banjoes, kitaar en saksofoon
Nou is ons almal Kaapenaars in opgewekte gees
Want Nuwejaar dan vier ons almal fees

Die Oujaar is vergete want Nuwejaar is hier
Daar's borrelende vreugde die Kaap is vol plesier
Die oujaar is vergete en Kaapenaars voel vry
Want Nuwejaar dan vier ons almal lekker fees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Oujaar Is Vergete lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid