song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Mot lyrics  | FRen Français

Die Mot lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Mot song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Mot is a song in Afrikaans

Die motjie lê haar eier, uit die eier kom 'n larwe
Die larwe word 'n papie, uit die papie kom 'n mot
Hy ontmoet 'n ander mot waar die bloedrooi blomme bot
Ja, die mot onmoet 'n mot waar die bloedrooi blomme bot

Die motte vlieg en vlikker en die vriendskap word al dikker
En hul wikkel en hul skitter, die twee motte raak verlief
Ja, die motte raak verlief en hy vra haar asseblief
Ja, hy vra haar asseblief word my motte hartedief

Die wyfie mot sê ja jong aangesien jy my tog vra jong
Want my hart behoort aan jou, ja my hart behoort aan jou
En ek wil tog so graag tro, en dit sal ons nooit berou
Ja, haar hart behoort aan hom, hy's haar motte bruidegom

Die motte hou toe troue in 'n kakkie jas se moue
Hulle vind 'n gawe nessie in die holte van 'n blaar
Ja, hul word 'n motte paar, nou's die storie amper klaar
In die holte van 'n blaar is die storie amper klaar

Die wyfie lê haar eier, uit die eier kom 'n larwe
Die larwe word 'n papie, uit die papie kom 'n mot
En ontmoet 'n ander mot waar die bloedrooi blomme bot
Ja, die mot ontmoet 'n mot waar die bloedrooi blomme bot
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Mot lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid