song lyrics / Carike Keuzenkamp / Daar Kom Die Roomysman lyrics  | FRen Français

Daar Kom Die Roomysman lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Daar Kom Die Roomysman song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Daar Kom Die Roomysman is a song in Afrikaans

Daar kom die roomys man, die roomys man kom hierna toe
Daar kom die roomys man met bakkies vol plesier

Trap, trap, trap, trap, trap, trap deur die strate van ons dorp
Ai dis tog so warm en ons keeltjies is so dor
Hoor net hoe die klokkie vrolik lui wat ons wil hoor
Hier's vir jou 'n roomys en daar bly nog baie oor

Daar kom die roomys man met roomys vir ons almal
Daar kom die roomys man, met iets vir elke smaak
Daar kom die roomys man, dis horingkies en aarbei
Daar kom die roomys man met sy wit fiets aangery

Trap, trap, trap, trap, trap, trap deur die strate van ons dorp
Ai dis tog so warm en ons keeltjies is so dor
Hoor net hoe die klokkie vrolik lui wat ons wil hoor
Hier's vir jou 'n roomys en daar bly nog baie oor

Daar kom die roomys man, die roomysman is nou-nou hier
Roomys van elke kleur en van elke geur
Daar kom die roomys man, die roomysman is nou-nou hier
Hy glimlag tog te breed ons gaan sy roomys eet

Hy glimlag tog te breed ons gaan sy roomys eet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar Kom Die Roomysman lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid