song lyrics / Carike Keuzenkamp / Voete Van 'n Gemsbok lyrics  | FRen Français

Voete Van 'n Gemsbok lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Voete Van 'n Gemsbok song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Voete Van 'n Gemsbok is a song in Afrikaans

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Al sal die doringse in die veld
Nie weer wil blom nie
En die wingerde op die jaardse se troste wil nie kom nie
Al sal die dadelse nou
Niks dadelse dra nie
En dit nie help om putse vir die water te gra nie

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Al sal daar nie meer skaap in die kampe in wees nie
In die krale nie meer bokke of eers 'n beesie
Dan sal ek nog altyd in die Here se kuipe bly juig
Die Here red dies wat voor Hom buig

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Hy gee my voete van 'n Gemsbok
Hy gee my voete van 'n Gemsbok
Hy gee my voete van 'n Gemsbok
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Voete Van 'n Gemsbok lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid