song lyrics / Carike Keuzenkamp / Daantjie Kat lyrics  | FRen Français

Daantjie Kat lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Daantjie Kat song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Daantjie Kat is a song in Afrikaans

(Daantjie kat, Daantjie kat)

Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Om almal te kom leer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Om die kinders en grootmense
Van veiligheid te leer
Om die kinders en grootmense
Van veiligheid te leer

Kyk regs en links en weer regs
Voor jy oor die hoofstraat stap
Verkieslik by 'n kruising
Dan skrik jy jou nie slap
Dalk by die zebra strepe
Waar die skoolpatrlie staan
Luister mooi na Daantjie kat
Want hy weet wat hy praat

(Daantjie kat, Daantjie kat)

Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Om almal te kom leer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Om die kinders en grootmense
Van veiligheid te leer
Om die kinders en grootmense
Van veiligheid te leer

Ry jy saam met Ma en Pa
Dan gordel hulle vas
Pa ry links en veilig
Vir ingeval of as
Kinders op die fietse
En almal in die straat
Luister mooi na Daantjie kat
Want hy weet wat hy praat

(Daantjie kat, Daantjie kat)

Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Om almal te kom leer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Om die kinders en grootmense
Van veiligheid te leer
Om die kinders en grootmense
Van veiligheid te leer

Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Om almal te kom leer
Daantjie, Daantjie, Daantjie
Daantjie kat kom weer
Om die kinders en grootmense
Van veiligheid te leer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daantjie Kat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid