song lyrics / Carike Keuzenkamp / As Die Suidoos Gaan Le lyrics  | FRen Français

As Die Suidoos Gaan Le lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

As Die Suidoos Gaan Le song lyrics by Carike Keuzenkamp official

As Die Suidoos Gaan Le is a song in Afrikaans

As die Suidoos teen ou Tafelberg waai
Staan lywwe styf tot daar in die baai
Dit waai in die Boland, dit waai in die Kaap
Dit waai kaalvoet klonkies uit Adderlystraat

Die seemeeue hang wit en hul swets teen die wind
Dit raak soms te erg vir die Kaapstad se kind
Dit huil en dit kreun dis 'n droewige noot
As die Suidooster waai is die strate mos dood

As die Suidoos gaan lê, as die Suidoos gaan lê
Wie kan dit mooier as die aand stilte sê
As die Suidoos gaan lê, as die Suidoos gaan lê
Wie kan dit mooier as die tortelduif sê

Die Suidoos se wolke hang wit teen die Kaap
Van Donk blaas sy rook tot in Adderlystraat
Hy waai al die sondes tot ver in die see
As hy net wil stil raak, sal ons hom vergeef

As die Suidoos gaan lê, as die Suidoos gaan lê
Wie kan dit mooier as die aand stilte sê
As die Suidoos gaan lê, as die Suidoos gaan lê
Wie kan dit mooier as die tortelduif sê

As die Suidoos gaan lê, as die Suidoos gaan lê
Wie kan dit mooier as die aand stilte sê
As die Suidoos gaan lê, as die Suidoos gaan lê
Wie kan dit mooier as die tortelduif sê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Die Suidoos Gaan Le lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol to the left of the trash
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid