song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / Eens In 'n Leeftyd lyrics  | FRen Français

Eens In 'n Leeftyd lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

Eens In 'n Leeftyd song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

Eens In 'n Leeftyd is a song in Afrikaans

Ek draai maar om
En ek stap maar weg
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê

Ek byt my lip
Probeer die trane terug te sluk
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Maar ek weet
Ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou
Ek het gewag vir jou

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd

Ek voel jou hart
Hier binne my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou gee

En met 'n soen
Geseël in my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou sê

Want ek weet
Ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou
Ek het gewag vir jou

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd

As jy geduldig kan wag
Met 'n hart vol van hoop
Op die waarheid wat ons in bly glo

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
En liefde kom net eens in 'n leeftyd
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Eens In 'n Leeftyd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid