song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / Ek Wil Jou Held Wees lyrics  | FRen Français

Ek Wil Jou Held Wees lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

Ek Wil Jou Held Wees song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

Ek Wil Jou Held Wees is a song in Afrikaans

As ek jou soen
Sal jy die waarheid weet
Ek sal baklei
Teen alles wat jy vrees

As jy my vra
Sal ek vir jou die
Sterre gaan haal
Vir jou die prys betaal

Ek sal jou optel as jy val
Jou asem gee as jy kort
Ek sal jou diep in my bewaar
Vir ewig tot in vir altyd

Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees

As ek jou sien
Sien ek 'n deel van my
As ek jou vra
Is jy altyd daar vir my

Want sonder jou
Is daar nie sterre nie
Son en die maan
Alles om my vergaan

Dis jy wat my optel as ek val
My asem gee as ek kort
Jy het my diep in jou bewaar
Vir ewig, nou, en vir altyd

Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees

Kan ek jou held wees?

Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees

Want ek wil die een wees
Ek wil jou held wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wil Jou Held Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid